This guestbook has been deactivated but you can still use
the search function to look for people you might know!



[ New Post First ]    [ New Post Last ]


Date: Thu 17/12/09 8:59PM
From: Fanie Steenkamp
Email: fanies3@netscape.net

Message: Groot was my verbasing toe ek 'n foto van Kevin Morrow hier sien. Ons was saam 1984 op 'n kamp by Eenhana met DLI en RPN. Ek het terug gekom..... Kevin het nie.


Date: Thu 17/12/09 8:21PM
From: Mulder
Email: 0733634511@mtnloaded.co.za

Message: Ja ek was nou wel nie op die grens nie, maar het baie respekt vir daai ouens. 2 van my broers was ook daar en het terug gekom, een het nou wel amper sy voet verloor. die belangrikste is dat al twee veilig terug was. My hart gaan uit na die famielies wat pa's, broers, oom's, oupa's en huiweliks maat verloor het en soos dit lyk was dit alles verniet.


Date: Thu 17/12/09 9:08AM
From: Alan Weston
Email: alanweston9@gmail.com

Message: It is about time people remember what happened. I was 18yrs old when I was called up to do my military service at Bloem then was posted to Walvis then to the border. We served our country with distinction. I have no remorse about it, had some good and bad times like so many others, fantastic web site keep up the good work!


Date: Tue 15/12/09 5:20AM
From: Etienne Dalton
Email: etienne.dalton@webmail.co.za

Message: Hi almal! In 88 lekker gat geskop met Hooper en Packer in Angola. Weet nie vir wat nie maar dit was lekker om vir SAW en seuns se artillery RPU te werk vir die kort rukkie. Viva al die ex reserwe magte Viva


Date: Thu 10/12/09 10:46AM
From: Laurinda Snyman
Email: laurindas@cosmopo.co.za

Message: Ek wil net dankie se aan almal wat hulle insette hier gesit het. My pa het ook op die grens geveg en gelukkig vir my dit oorleef. Hy mag dalk nie in die wereld se oë n held wees nie, maar hy is myne. My oupa was n kruis gevangene in die WWii en hy het aan kanker sy lewe verloor. Ek voel die soldate wat die oorlog oorleef het moet vir n slag ook erkening kry... want hulle het ook hulle lewe geoffer... en baie het jare van hulle lewe verloor. Aan almal wat op die grens geveg het Dankie.... en die van julle wat dit oorleef het.... Julle is my Hero's!


Date: Mon 7/12/09 7:58AM
From: Paul Ronge
Email: pr41@mweb.co.za

Message: Ek het basies in Walvisbaai gedoen Januarie - Maart 1977, is na Berede Sentrum tot September 1977 Peleton 7, Grens toe en afgedeelde diens in SWA Spesialiste eenheid. Saam met infanterie in Okonkolo, Ombulanto, Ogongo, Meinheni tot Desember 1978. Ek glo mens sal wonderlike stories hier kan lees. Fotos het ek ongelukkig nie a.g.v. rigiede sekeriteit deur die S.A.W. destyds toe daar nog dissipline was.


Date: Wed 2/12/09 3:13PM
From: Bernard Visagie
Email: bernardvisagie@gmail.com

Message: Ek wil net graag dankie se aan almal wat vir ons jonger generasie geveg het op die grens. Julle sal nie vergeet word nie!


Date: Tue 1/12/09 12:39PM
From: George
Email: george@alustock.co.za

Message: Howzit. Great stuff! Het my basies in 8SAI in 1971 gedoen en 10 jaar lank elke jaar grensdiens gedoen. Dis nogal n sad gedagte om te sien wat dit ons nou eintlik in die sak gebring het. Nogtans was dit goeie ou dae. cheers!


Date: Sun 29/11/09 8:29PM
From: CPL Sean Brown
Email: deesean@hotmail.co.uk

Message: 82356858BG - Awesome site brings back more memories every time I look at it. Great job with the site! Was in Wits Provost Unit in Langlaagte. Great people Great time, let's never forget the guys who didn't make it back.


Date: Sat 28/11/09 3:36PM
From: Alan Weston
Email: alanweston@gmail.com

Message: Hi I was in 1 SSB Bloemfontein in 1969 Would like to contact any fellows in C Squadron thanks


Date: Sat 28/11/09 11:48AM
From: R
Email: info@karoosun.co.za

Message: Johan Pieter Dunde Verster (an ex-matric friend, 1984, High School Oudtshoorn + Infantry School mate, 1985) allegedly stole a navy Namacura boat on 31 January 1986 from the naval base in Port Elizabeth. He and the boat were never found. Can any body perhaps give me more detail? Thanks


Date:
From:
Email:

Message:


Date: Mon 16/11/09 9:57AM
From: Brian James
Email: bjames@bwt.co.za

Message: What a fantastic site. I was in 1 SAI 79 and 80. Also did time at 61 Mech and was involved in Ops Sceptic/ Smokeshell. We are trying to get old members of 61 Mech together for our 'skouerskuur" socials in the Port Elizabeth and Uitenhage areas. My cell no is 082 217 1007. We look forward to meeting new members and talking about the old days. Cheers!


Date: Wed 11/11/09 11:56AM
From: Paul Widd
Email: paulw@wandr.co.uk

Message: B coy 6SAI 85-87 - On Remembrance day let us not forget our buddies who fell and were injured to ensure SA could obtain a peaceful transition. We will remember them. RIP


Date: Tue 10/11/09 9:25AM
From: Francois Venter
Email: venter116@hotmail.com

Message: Jammer om weer negatief te wees. Maar party dae dink n mens miskien is ons makkers wat nie meer met ons is nie beter af as ons. Hulle het ten minste as helde afgesluit - as wat sal ons oorblewendes onthou word, maar soos my lieflike vroutjie se woorde is, daar is darm nog n paar van ons oor om ons pienk pootjies van Savanna, Turning Wheel , Protea en menigde ander waarhede te vertel ! Vasbyt min dae ...


Date: Mon 9/11/09 7:03PM
From: CPL Rubberswitch
Email: maz@yahoo.com

Message: Served at Sector 10 Etale base 1981. Inl...! Best wishes to you all.... Miss the mahangoo! and the goat!


Date: Sat 7/11/09 6:06PM
From: Morgan Minnaar
Email: minnaar4@gmail.com

Message: I served at 54 Eenhana, Sector 10, for 19 months from 1986 to 1988.


Date: Fri 6/11/09 11:05PM
From: Jeff du Plessis
Email: jeffdupie@aol.com

Message: Those were the Days...Was a Sapper up in Oshakati for the whole of 1987 and did basics in Bethlehem in 1986..What a great couple of years. Here's to all our buddies who lost their lives and to the chaps that made it through.


Date: Thu 5/11/09 10:46AM
From: Sonette
Email: sonette74@rocketmail.com

Message: Pragtige webtuiste - ek het groot waardering vir julle ouens wat ons grense veilig bewaar het en salueer die manne wat die duurste prys betaal het.


Date: Wed 4/11/09 8:51AM
From: Stel Klonaros
Email: klongem@yahoo.com

Message: 4SAI 71, Operation Savannah & 75/76 with the Jocks {Angolsh patrolsh} think back with great memories, great bunch of guys, best to you all.




 
         
 
 

This website about the South African Defence Force is a tribute to all who served in the SADF, and a reminder to those who have long since forgotten ...