This guestbook has been deactivated but you can still use
the search function to look for people you might know!



[ New Post First ]    [ New Post Last ]


Date: Fri 1/4/11 8:27PM
From: Peter Gordonl
Email: lizet@lse.co.za

Message: 82412024 bt 6SAI 84 to 86 Echo Company intake. I would like to get in contact with the guys specially the drivers of the HQ and staff Robson. In view in planning reunion. Regards E69


Date: Mon 8/15/11 9:37PM
From: Peter Gordon
Email: lizet@lse.co.za

Message: 82412024 bt I would like to come in contact with guys from Echo Company June 84 to July 86. Was driver in Company HQ. In view of reunion. Specially looking for staff seargent Robson. E69


Date: Tue 8/9/11 8:07AM
From: danie du preez
Email: danie.dupreez@supergrp.com

Message: Alweer ek - lees so deur die boodskappe en weet dat die army die beste ding is wat oot met my kon gebeur het. Dit het mens sterk gemaak. Waar in jou lewe het jy die wereld gesien en ervaar sonder dat dit jou n sent kos. Sal dit weer doen as ek my lewe kon oorhe. Soos baie ander dinge wat ek nooit kon doen nie. Kan enige iemand my se of pretoria regiment nog bestaan - ek praat van die regte pr.


Date: Tue 8/9/11 7:50AM
From: danie du preez
Email: danie.dupreez@supergrp.com

Message: was in 1 sdb 1975 c eskadron. Gunner op centurion -meteor en skokiaan tanks - wie onthou nog die bungalo bokant toilets na skietbaan? was saam met deon joubert, beukes smiley' coenie'braampretoruis'rodney. Wie was saam toe ons 12 dae voor uitklaar hoender gaar gemaak het agter skietbaan en uitgevang is? Al die drank wat ons gegaps het uit offesiers menasie en al die 5 lt roomys uit die kombuis? DD 0727352746


Date: Sat 8/6/11 8:54PM
From: CPL T. KING
Email: secure.it247@gmail.com

Message: Served 1 Maintenance corps, became a two liner is anyonoe out there that knows me? This is serious guys I have youngsters now that dont believe that we did the 10k with full kit and that horrible R4, not forgetting thy 35k route march to the hell hole


Date: Mon 8/1/11 6:42AM
From: Dion Driman
Email: diondriman@edfsystems.com

Message: Hi James Great web. I was with 5SAI 81 - 83 and spent 15 months traipsing around Angola. I was also with 32 for five months based at Amouni base 250km west of Rundu. I saw and was involved in plenty which I still live with today. I am also writing about it and just cant see to complete it. This is great that you have done this for the boys. Stay well.


Date: Thu 7/28/11 4:55PM
From: Johan Ward
Email: johanward@vodamail.co.za

Message: 75306449BG - 11 Kommando Kimberley 1978-79. E. Komp. Grensdiens, Etale, Okatope, Mpunguvlei en weer Etale. Soek ou vriende. Gert van Schalkwyk, Adam Mans, Willem Botha, Hennie Liebenberg, Antonie Botha, Derek de Beer en ander wat my kan onthou.


Date: Sat 10/29/11 4:45PM
From: johan wessels
Email: miesies@gmail.com

Message: 83338889bg was in berede i 85-86 wie was nog da


Date: Thu 10/27/11 9:05AM
From: Nick Exton
Email: nexton@eim.ae

Message: 77610764 ..... Jul 85 to Jun 87 - Dikobolos for 6 months and then 18 months in Sector 20 Rundu and Nepara, Bagani, Mpatcha for a bit. I wonder where my mate Skollie is now......?


Date: Wed 10/26/11 11:21AM
From: Deon duPreez
Email: deondupre@gmail.com

Message: Hi, great site, brings back so many memories. Did my time at 6SAI 87 to 89. ALPHA company. Great to see that there still are so many of us who still care. Would like to hear from any former 6SAI ''RANGERS'. I was in G-Town a couple weekends ago. Took a ride up to the base. Got my wife to take a photo of me next to the 6SAI sign. 22 years have come and gone, but we will NEVER forget.


Date: Sun 10/23/11 7:49AM
From: Hardie Prinsloo
Email: hardieprs@gmail.com

Message: Ek sal baie graag van al ons ou vriende wil hoor 5 SAI en Regt Hoeveld Infantrie div. Dit is 'n voorreg om al die oud soldate van 66-88 vandag te saleer julle was en sal altyd die beste weermag in die wereld bly al probeer " hulle " hoe hard om dit weg te steek. Ons het daai tyd nie landmyn bestande voertuie gehad nie en het maar ons eie gebou, so ou Bedford raam wat vooraan die voertuig gehak was en dan met 'n lang stuurwiel van agter die Unimog gestuur was om voor in die pad te ry en skoon te maak. Wie onthou nog: Wanela, Sesheke se landings strook, Katima Mulilo, Ongiva, Mavinga, Otjiwarongo, Rundu, Eenhana, Ogongo, Oshikati, Likanda, Ovambo. Ag dis sommer so paar plekke wat ek nou onthou, mens vergeet van die ander.


Date: Sun 10/23/11 7:21AM
From: Hardie Prinsloo
Email: hardieprs@gmail.com

Message: 67445882 - Dankie vir die " Site " dit bring sommer baie ou herringeringe terug. Is van die Mei iname 1969 te Ladysmith en het nog die nege maande opleiding gedoen. Was gelukkig om baie plekke te sien in Suid- Wes en Angola. Het grensdiens gedoen tot 1982.


Date: Fri 10/21/11 9:20PM
From: Adrian Vickery (Aka - Vic )
Email: adrianvickery@btinternet.com

Message: This is such a great site, I served in Angola from dec '87 wih some great guys, who I have lost contact with after I left -went traveling and landed up staying in the UK, wishing all the guys and their families all the best


Date: Fri 10/21/11 8:27PM
From: Jan Nortje
Email: jnortje@nwpg.gov.za

Message: Indien iemand weet waar enige een van die mense is kan hulle my kontak by jnortje@nwpg.gov.za of franswa@gmail.co.za


Date: Fri 10/21/11 2:27PM
From: Jan Nortje
Email: jnortje@nwpg.gov.za

Message: Goeie middag almal. 1 Onderhouds Eenheid - Diskobelos - Kimberley 1989 - 1989 vir my 3 maande basies. Daarna is ek verplaas na die Onderhouds Eenheid in Voortrekkerhoogte in Pretoria vir die res van my tyd in die klerasie stoor gewerk onder Staff Cassie Caarstens. Ek sal graag wil hoor of hy nog leef. Wil ook graag weet wat van die volgende ouens geword het Stephan of Nick Steffens (Steffie) dink sy naam was Nick; Petrus kan nie sy van onthou nie; Hestertjie ens. Ek het self nie die voorreg gehad om grens toete gaan nie maar ek wil vir een elkeen van julle manne wat daar was sê baie baie dankie vir wat julle gedoen en opgeoffer het gedurende die bosoorlog dit word opreg waardeer al is ons later uitverkoop aan die vyand


Date: Fri 10/21/11 5:51AM
From: Abram Sithole
Email: abram@iscrip.co.za

Message: Onthou julle vir my? My bynaam was rifle man in Lohatla 1989!


Date: Fri 1/4/11 8:27PM
From: Mark Wilson
Email: mrtnvrstr91@gmail.com

Message: 81316952 BG 7SAI Phalaborwa July 83 till June 85. Basics in Alpha Compnay with Captain Arnold, Intelligence School and then all Border duty with Bravo Company (Lt. Venter was company commander). Did duty at Nepara, and Musesh mostly. Also did a stint over Christmas at Messina


Date: Fri 1/4/11 8:27PM
From: Carl bateman
Email: batemanc@ovi.com

Message: Did basics in 1 S.A.I in 91 and then 8 S .A.I was a time i will never forget did things the young generation will never get to expeiriance


Date: Tue 11/15/11 7:48AM
From: Roelof Lubbe
Email: lubberjc@hotmail.com

Message: 80672017 BG Ek het diensplig begin in Jan 1983 in Personeel Diensskool in Voortrekker Hoogte. Na 6 weke is ek uitgeplaas na Sein Eenheid in Heidelberg. Daarna is ek vir 18 maande grens toe. Ek was gestasioneer op Nepara Basis, Sektor 20, Rundu. Nepara was ongeveer 170km wes van Rundu naby die 17-30 kaplyn. Hoor graag van manne wat daai tyd daar was soos Sprocket, Botha en die ander. Ek weet Reinhard Kuun is n ruk terug oorlede in n motorfiets ongeluk. Groete...


Date: Mon 11/14/11 9:40AM
From: Kobus Joubert
Email: kobus.joubert@mifa.org.za

Message: WE MUST NEVER FORGET!!!! Far too many people would like us to forget what we have been through and done for our country. Die opofferings was net te groot. Deon, ek is ook 'n 6SAI korporaal gewees - 1978/79. Was in Oshikango, Oshivillo, Etale, Oom Willie se pad patrolleer en en ... Great site guys, we need more photos and contributions. I was and is very, very proud to have served, and to all my fellow army members; THANK YOU ALL !! We all have fond/sad memories, but it will always remain in our hearts.!




 
         
 
 

This website about the South African Defence Force is a tribute to all who served in the SADF, and a reminder to those who have long since forgotten ...