This guestbook has been deactivated but you can still use
the search function to look for people you might know!



[ New Post First ]    [ New Post Last ]


Date: Fri 25/4/14 4:43AM
From: terry blackburn(blackie)
Email: terrenceblackburn@yahoo.co.uk

Message: Just discovered this site and what memories it brings back I was in SWA , walvis bay in 1972 and did my stint on the caprivi strip ..what times known as blackie - anyone out there


Date: Mon 28/4/14 6:43AM
From: terry blackburn(blackie)
Email: terrenceblackburn@yahoo.co.uk

Message: trying to locate deon van der merwe - lived in sidwell port elizabeth - please get in touch, terry


Date: Mon 28/4/14 9:43AM
From: Botha
Email: Mannie@manniecas.co.za

Message: Ondangwa 7 SAI 1987/1989. Druiwers, is daar nog van julle in die RSA. Daai was lekker dae, wat niemand oor wil doen nie.


Date: Thu 6/5/14 12:08AM
From: Hannes Ferreira
Email: ferrezee@gmail.com

Message: Ek is op soek na Bruce Mitchell. 1995, 8 sai Upington, majoor


Date: Fri 7/5/14 7:35AM
From: Jaco Klaasen
Email: jklaasen65@gmail.com

Message: Hallo almal,wonder baie waar al die manne is en hoe dit met hulle gaan.Was my eerste jaar(1984) op Infanterieskool Oudtshoorn, Genieskool(Demolisie-kursus). My tweede jaar opleiding gegee op Oshivelo Owamboland. Sal graag wil hoor van die manne wat saam met my diens gedoen. Groete.


Date: Thu 15/5/14 6:00PM
From: Johan Hennig
Email: johanhennig@gmail.com

Message: 88569405 BG Infanterie ( Bok Kop ) Dit was die lekkerste en hardste tyd seker van my lewe gewees, ma damm het ons dit geniet, ons was Skeletmag, deel van die Snel Ontplooings Mag van SA gewees, ons het wit hemde gehad met die Skeletmag Embleem agter op, ma ek het op n stadium my hemp verloor deur diefstal op sivy straat, as enige iemand die Embleem dalk het, sal ek dit bja wardeer as julle my kan help om dit weer in die hande te kry


Date: Tue 20/5/14 8:30PM
From: Braam Celliers 66217068
Email: Braam@nvbd.co.za

Message: Basies 1968 Weermag Gimnasium Heidelberg ons was eerste inname na onderwys kollege sluiting. Daarna 2SAI Walvisbaai. 10 jaar kampe volg. Lid van 2 Regiment De La Rey Potchefstroom. Grensdiens 1977 as peloton sersant te Nkongo.


Date: Sun 25/5/14 3:55PM
From: John
Email: johnerandall@sky.com

Message: Hallo mense, Great site and love the pics, Ag the memories. I was at eenhana 1977/78 with 6sai. Wish I had taken pics. Did time at the water gat a few clicks from base. Beste wense manne


Date: Mon 26/5/14 12:08AM
From: Kevin Haynes
Email: kevin.haynes@stedone.co.za

Message: 74489659BT Man this site brings back memories, sometimes wish we could have them back. Made some lifelong friends.


Date: Sat 25/10/14 9:53AM
From: Johan Visagie
Email: johanawerbuchs@gmail.com

Message: Geniet almal se stories. Was in 8 SAI 78-80. Grensdiens by Ondongwa Otjiwarorongo. Maak kontak Hennie Venter, Leonard Stoop, Rassie Erasmus. Ons was peleton drywers.


Date: Sat 25/10/14 11:19AM
From: Johan Visagie
Email: johanawerbuchs@gmail.com

Message: Wat n lekkerte om al die stories te lees. Maak asb kontak manne. Waar is 8SAI 78-80 intake. Grensdiens Ondongwa Otsjiwarongo Rhodesia. Was peleton drywer saam HL Venter L Stoop en Vincent Turner(oorlede). Bou so voort.


Date: Mon 22/12/14 9:20AM
From: Callie Viljoen
Email: carel.viljoen@rheinmetall-dm.com

Message: Was in Junie 85 na 6SAI opgeroep en het daarna JL's op Outshoorn gaan doen in E Compamy (Die oud Suid Basis by Samajoor Lategan) tot Jun 86) Het daarna gekies om grens diens te doen en is ingedeel by 203Bn (Boesmans) waar ek gebly het tot ek in uitgeklaar het in Jun 87.


Date: Sat 11/2/16 8:14PM
From: JOHAN ELLIS
Email: ellis.johan1964@gmail.com

Message: Hallo al julle veterane weermag manne ek is nog steeds opsoek na pelle wat saam my was op rundu van 16 des 1983 tot junie 1985 ons was by die tiffies ons was van die beste tiffies wat daar nog op rundu was trollip willa spyker smiley schoeman almal ouens wat saam my was my mags nr is 81235558bg was ook q/kpl


Date: Wed 11/23/16 9:31AM
From: johan Visagie
Email: johanawerbuchs@gmail.com

Message: Ek hoor steeds nie van Hennie Venter,Leonard Stoop, Rassie Erasmus. Kom manne maak kontak. Ons het diensplig gedoen 78-80 Upington.


Date: Wed 11/23/16 1:21PM
From: Nick Rundle
Email: kniick2003@yahoo.com

Message: Hi all, well, it's 30 years since I was in the SADF- time flies!! I spent my last 17 months odd with 8SAI, after 1 Para Bn basics.. Okatope for 7 + 5 mnths, Soweto then NW Transavaal out of Dendron. Millions of memories. Many stories to tell the grandkids. Friends and fellow troops 'lost'. The end result- our South Africa is changed..a pity that what we fought for is now in the past. Well, it's 2015... God bless us all. Nick


Date: Wed 11/23/16 10:19AM
From: Kiara
Email: kiarapollacchi@gmail.com

Message: I am looking for RSM Smith. My father was very close to him during his time in Angola. If anyone could possibly tell me how I might be able to contact him it would be muchly appreciated.


Date: Thu 11/24/16 12:40AM
From: Francois van der Walt (Cois)
Email: coisvdw@komatsu.co.za

Message: Dag Manne. Ek Julie 82 - Julie 84 in Berede diens gedoen Onder 1 Swaspes geval. Basis was Okatopi en ook Sodoliet.Mis die pelle en Perde.Laat weet maar as julle iemand ken van daai tyd.


Date: Thu 11/24/16 4:02PM
From: Chris Herbst
Email: herbstc@telkomsa.net

Message: Basiese opleiding en later instrukteur by TDK Voortrekkerhoogte 1982-1984 Jul. Was behulpsaam met droogte in Venda om water to karwei.


Date: Mon 11/28/16 2:29PM
From: Frans van Niekerk
Email: fransvn@mcmotor.co.za

Message: Magic stuff James ! So well done ...thank you ou maat!


Date: Sun 02/5/17 8:36PM
From: James Dekker
Email: contact@sa-soldier.com

Message: This is the best SADF site on the web!




 
         
 
 

This website about the South African Defence Force is a tribute to all who served in the SADF, and a reminder to those who have long since forgotten ...