This guestbook has been deactivated but you can still use
the search function to look for people you might know!



[ New Post First ]    [ New Post Last ]


Date: Sat 7/7/12 3:59PM
From: T Ferreira
Email: theunisferr@gmail.com

Message: 5 SAI 1978-1980 C Coy WHERE IS Rooi baard RIP MANNETJIE FOURIE GREYLING ON 16 December Nkongo


Date: Sun 7/8/12 1:14PM
From: A Potgieter
Email: piepietol@gmx.com

Message: Het diens gedoen 83-85 en was meeste van my tyd in Nepara kamp Sektor 20..het fotos en sal graag wil weet of ander ouens nog fotos het om te deel..


Date: Mon 7/9/12 11:13AM
From: Albert (Ouboet)
Email: eagle.sales3@supergrp.com

Message: Haai aan al die ouens van 3 sai 1983/84. Waar in die lewe is korporaal/ sersant Swannepoel ( swannie ). Hel jy was darm 'n ruller in jou dae. Essie, OJ, Colin, Riaan wie se pa in Wolmeranstad gebly het laat weet en skryf.


Date: Wed 5/2/12 8:53AM
From: Donald Findlay Ferreira
Email: donaldferreira@pikitup.co.za

Message: Ek was 'bren gunner" no 1 in 3 SAI Potch vanaf Jan 1977 to Desember 1978. Het grensdiens verrig in Nkurenkuru, Wenela basis, in die Caprivi en Ruakana in 1981 as deel van een van my kampe.


Date: Tue 5/8/12 11:1AM
From: Giel Schoombee
Email: brooklynroads@mail.com

Message: Was in 1978 betrokke in Ops Reindeer - D-Eskn - Walvisbaai. Ons was toe op Omuthiya gestasioneer en was eers Veggroep Juliet voordat 61 Meg Bn tot stand gekom het.


Date: Sun 5/27/12 3:55PM
From: Johan van Rensburg
Email: spesops@webmail.co.za

Message: 5 sai basics. 1981. C Comp.


Date: Wed 5/30/12 8:11PM
From: mark sampson
Email: tracybaldwin1978@hotmail.co.uk

Message: 7 sai phalaborwa 85 intake . did border duty 86 sector 20 elundu


Date: Thu 6/7/12 8:16PM
From: leon Robertson
Email: sonofrobert@telkomsa.net

Message: Het basies gedoen 1974 TDK,


Date: Fri 6/15/12 12:19PM
From: Hugo Hamman
Email: namibdesign@gmail.com

Message: Great work.. Well done and keep it up. Ek was nou wel nie in SADF nie maar wel in SWAPOL en het 88 - 89 diens gedoen in Owamboland.... Nice site...


Date: Fri 6/15/12 8:42PM
From: Gert Richter
Email: gert.kraalhoek@gmail.com

Message: Hi love this site,bring back memories.Tiffies 73


Date: Tue 6/19/12 2:37AM
From: Salome newton
Email: salomenewton@me.com

Message: Hi manne! Kan enige een van jul my help asb, my man moet papiere in vul van toe hy in 21 veld was, ek neem aan dis iets met di weermag uit te waai want hy se dit is in Bethlehem. Al wat hy wil weet is wie was di Kapteine daar in 1987. Baie dankie ouens, Salome


Date: Sun 6/24/12 3:48PM
From: johan ellis
Email: ellis.johan1964@gmail.com

Message: ja manne ek was ook op die grens van 16 des 1983 tot june 1985 te rundu sektor 20 by die tiffies lekker tye gehad en bad tye ,dit was net jammer ons het so klomp slap gat ou manne gehad toe ons die 6 maande rowers daar was hulle kon jou mos nie een een aanvat nie maar gewoonlik n paar as hulle gesuip het maar eintlik was hulle f ---werd vra maar vir my pelle wat saam my daar was Krebs ,smiley spyker van helsdingen villa ,martin ,maar dit is goed om weer al die dinge te lees kom laat julle ouens van julle laat hoor my nr is 0820403092 ek was o/kpl het my ook ou juppo genoem


Date: Sun 6/24/12 3:48PM
From: johan ellis
Email: ellis.johan1964@gmail.com

Message: wie kan vir rsm Matjoso onthou by rundu hy was darem maar n b----m hy het meer gelyk na iemand uit n rambo fliek maar was maar n goeie op sy tyd vernaam as ons so bietjie gekuier het in die onder offesiere bar hel man dit was lekker tye daar bo sal graag van sersant eksteen wat op rundu gebly het wil hoor groete vir al die grens manne het biae fotos wat ek kan plaas van die ouens wat saam my daar was 83 t0 85 tiffies


Date: Sun 2/26/12 9:11AM
From: Terence Willson
Email: dragon50@xtra.co.nz

Message: Served from 1971 july Till April 1972 9mnths with 4SAI then April 1972 till January 1980 I was discharged from the DLI and put on reserve


Date: Tue 2/28/12 9:35AM
From: Barend Rheeder
Email: Barendrheeder@yahoo.com

Message: Aan alle Veterane. Sluit ook gerus aan op die grensoorlog webblad. Hier praat al die ou manne wat op die grens en SAW was oor hul ervarings, goeie en slgte herrinneringe en kuier ook sommer net lekker op die webblad.


Date: Thu 3/15/12 1:48AM
From: Leonard Joseph
Email: info@trackersinn.co.za

Message: 79351425 ops dolphin 1983 4 SAI 62BN Our 20mm ratel 22B hit a land mine and it blow out the front axle.I would like to here from the rest of our crew.


Date: Tue 3/20/12 1:28PM
From: Denzil D Greyling
Email: denzilg@tiscali.co.za

Message: 76428291BG In as seuns, uit as manne, Ons sal ons mede soldaat altyd onthou. First compulsary 2 year intake.... 22field "Piet se gat" 1978 Jan - 1979 Des Border duty 3 month camps 1980 - 1986 Brings back memories, thanks for a great site


Date: Fri 3/30/12 11:26AM
From: Murray Hickling
Email: murray_hickling@hotmail.com

Message: A very concise and well written story.I myself am also a veteran and a lot of your experiances mirror my own.If you are intrested there is a facebook group you can join. http://www.facebook.com/#!/groups/grensoorlog/ Very intresting discussions.


Date: Fri 4/6/12 3:48PM
From: David schwark (Blackie)
Email: dm37@mweb.co.za

Message: Tiffie basics voortrekkerhoogte 1977 July 1977 to September 1978 oshakati. Staff EFT Guthrie was our co.


Date: Thu 4/12/12 10:43AM
From: Nick de lange
Email: beesboer7@gmail.com

Message: 79398095BG.Soek na my ou Infanterieskool buddies.Phillip Piek,Medic wat met OPS Protea saam met my was,eiemagte kontak geslaan en erg gewond was.Ook Tielman Swart wat gewond was.Ek was seksieleier in peloton 1,Foxtrot Kompanie(voordat dit in n PF komp verander was).Ek het N luitenant geword onder Kol Serfontein en was n staflid in my tweede jaar.Maj Jumbo Lotter was my komp bev,baie respek vir hom gehad.Later in kommandostelsel reaksiemag bev op Lydenburg.Moeilike politieke jare,Stef schulz bev van kommando,het raad van ondersoek teen my gehad.Rugraatlose Reg Otto was hoof van weermag,raad van ondersoek teen my gehad omdat ek hom "teegegaan"het en Paramilitere mag op die been wou bring.Wat het vandag van ons weermag oorgebly?




 
         
 
 

This website about the South African Defence Force is a tribute to all who served in the SADF, and a reminder to those who have long since forgotten ...