This guestbook has been deactivated but you can still use
the search function to look for people you might know!



[ New Post First ]    [ New Post Last ]


Date: Wed 3/10/07 9:05AM
From: Hardus Visser
Email: Hardusvisser@hotmail.com

Message: Ummm...Ek is 20 jaar oud.Ek sal nie weet hoe dit was om deel te wees van so 'n trotse generasie wat die geleentheid gehad het om jou land te beskerm nie.Ek kyk waarlik op na ieder en elk wat moes afkak vir my en my generasie, ek is ewig dankbaar vir die wat gesneuwel het.Baie se dit was verniet maar in my oë is niks ooit verniet nie.Julle almal het waarlik gewys dat die afrikaner volk nie sal bieg voor niks of niemand maar soos 'n rots sal bly staan.Julle het die res van die wereld gewys wie ons is.(Die beste wat daar is en ooit sal wees) Julle is almal helde in my oë of jy die bloed moes sien vloei uit jou makker se wond of jy in a office gesit het, JULLE IS NIE VERGEET NIE. ons vir jou SUID AFRIKA.


Date: Sun 30/9/07 6:45PM
From: Steve Walker
Email: sgwalker@hotmail.com

Message: After my training at 1 SAI, I was transferred to 6.1 Mechanized Battalion where I spent the next year before ending up in Walvis Bay in December of 1989. What an unexpected pleasure finding this great site. Its great to see that someone has taken the time to document a very unique aspect of a South Africans upbringing. I look at the few photo's that I have and I'm amazed at how young we were. It?s even a little surreal for me because it now seems like such a foreign time and place. -- Steve.


Date: Sat 29/9/07 7:07AM
From: SKTR Eugene Oosthuizen
Email: emoosthuizen@gmail.com

Message: 83258236BG Jan 58-Dec 86 SP Wag & 907/116 BN Ek is bly dat daar nog mense soos julle is wat terug dink aan die goeie ou dae, het gedog dat daar iets verkeerd met my is dat ek op my "ouer dae" meer en meer begin terug dink aan my army dae. Veral as dinge nou so gaan hier in SA soos dit gaan. (Need I say More?) Soos die meeste van ons, het ek ook heeltemal kontak verloor met my army buddies, is dit nie sad nie, want ek dink hulle was die beste buddies wat enige man kan hê, regardless van die "KAK" wat ons saam deurgemaak het. Baie dankie vir hierdie site, en as daar enige van my makkers hierdie boodskap sien, kontak my asb. Vasbyt Min dae! (Hopelik)


Date: Thu 20/9/07 11:55PM
From: Jan van der Westhuize
Email: janmaaknplan@yahoo.co.uk

Message: baie nice site , brings back a lot of memories, best 2 years of my life that I never want to relive, one thing I learned from army days is what my cpl always said and I still use it "werk saam met my en ek werk saam met jou, naai my en ek naai jou fokken dood", maatjies werk nie saam nie, troep sien jy daardie boom, gaan hoor wat se hy, bring vir my n blaar nee die ander blaar, ens ens ek wonder of enig iemand enige dril songs onthou he?


Date: Thu 20/9/07 11:49PM
From: Jan van der Westhuize
Email: janmaaknplan@yahoo.co.uk

Message: 1989-1990 , Kavalier, Opgeroep Bloemfontein en voor basis oorgeplaas na Luhatla Leergevegskool, eerste troepe wat ooit basis daar gedoen het, as gevolg van die probleme in SW het ons dierek daarna infantarie opleiding gekry, toe peleton wapens, infintarie MEG en ratel gunner en bestuur opleiding, en daarna pantser 90mm naudi (eland mk7) en ratel 90mm, uitgeklaar op Luhatla,n week voor ons moes grens toe gaan is alles terug getrek agv resolusie 435 ek dink dis wat dit genoem was, seker die hartseerste dag van my lewe, wou altyd grens toe gegaan het om vir my land te veg en kyk waar sit ons nou, al die duisende soldate friende en familie wat gesneuwel het vir ons taal,vlag,kultuur en ons fryheid alles verniet, en wie moet ons bedank, nie boland bank nie


Date: Thu 20/9/07 4:36PM
From: Mike VandeVelde
Email: Mikevdvelde@hotmail.com

Message: I am from Belgium, and every year I spend 9 months in SA. I have enormous respect for the old SADF. You had one of the strongest forces in the world!! Wish you could stand up and rise again. Respect guys... R E S P E C T


Date: Sun 16/9/07 9:26AM
From: Willem D
Email: willd.web@gmail.com

Message: Good to read through the stories. Can't say I'd want to do it all again, but there are some good memories. '91 - '92 8 SAI


Date: Sun 16/9/07 1:44AM
From: George Koen
Email: mindispower@email.com

Message: Basics at 11th Commando Infantry school 3 SAI and then to border in 77/78. Ag nou ja, n mens wonder oor die hele affair ne!? Nou woonagtig in Kalifornia sedert 1989. Ek het gatvol geword.


Date: Thu 13/9/07 1:25PM
From: Lance Pook
Email: lancep@buffalocity.gov.za

Message: Great Site, brings back many memories. Brent Hudson nice stories.


Date: Thu 13/9/07 10:27PM
From: Johan Botha
Email: johanb@capecheetah.co.za

Message: 80379555BG Sers. Johan Botha Pantserskool (1983), 61 Mech Bn Tenk Eskadron (1984) Regiment Pres. Steyn (1985 tot ontbinding) Brings back memories!!!


Date: Mon 10/9/07 9:25AM
From: Theo van Zyl
Email: binks.man@gmail.com

Message: 86363900BG Sktr. T van Zyl 1SAI, Meg Leier Vleul, Echo kompanie 1989 - 1990. Infanterie Skool Alpha kompanie 1989 1Regiment De La Rey 1991 - tot ontbinding. Ons vir jou Suid Afrika!


Date: Thu 6/9/07 3:42PM
From: Gavin Bolton
Email: boltong@purpleberry.co.za

Message: After so many years it all seems so unreal, but I guess as a 19 year old kid, it just seemed one great big adventure. Later on in life I have so much admiration for so few men who had the will (somewhat misguided at times) to however not sit back but throw the limited resources we had as a nation at an enemy, that had the full and unlimited support of the great Soviet nations. Africa is a better place because of these so few brave individuals.


Date: Tue 4/9/07 8:08PM
From: Steve Clapham
Email: leervis67@gmail.com

Message: 1SAI 1987 Ops Hooper 87/88 4SAI 1988 (G4K4) Looking for old mates. FANTASTIC WEBSITE !! Well done.


Date: Fri 31/8/07 11:19AM
From: Charles Spilhaus
Email: spilhaus@slingshot.co.nz

Message: Tpr C E Spilhaus 69418135 1SSB 1972, Eland 90 gunner, Regiment Orange River 1973 to 1984, ops Savanah 1976, Owambo 1977 & 1981. Tame compared with what came after that but nonetheless glad of the experiences we had. Great website - makes me proud. Thank you.


Date: Wed 22/8/07 6:59PM
From: Reinar Dressler
Email: rdressler@absamail.co.za

Message: 1979 - 1980 Duitse vrywilliger. Panterskool, toe 1SDB, B-eskadron - Eland kannonier. Messina (toe Bob oorvat), Katima Mulilo, Pta., 1SDB, Regiment Pta. Trots op my Pro Patria medalje. Nou al 'n paar jaar ouer en wyser. F.U.N.S.A!


Date: Sat 18/8/07 8:17AM
From: Dave Pullen
Email: gossandave49er@hotmail.com

Message: Leading Seaman SA Navy 79624060BT Seems as though it never happened?? My brother is Cpl Rob Pullen Ops Medic SAMS 1992 1993


Date: Thu 16/8/07 7:26PM
From: Robin Leach
Email: robleachza@gmail.com

Message: Days gone by; glad to remember the good and glad to forget the bad. I was in during the change from compulsory service to professional service (1990). Basics in Uppington and deployed to 61st Mechanized Battalion in South West Africa (Namibia). Ended up being retrained and doing township duties in KwaZulu/Natal.


Date: Thu 16/8/07 1:32PM
From: Simon Ince
Email: incesimon@yahoo.co.uk

Message: SAMS July1981-July1983 Good site brings back all the memory's good and bad.I proud to have served in the best Army in world at that time.


Date: Thu 16/8/07 3:54AM
From: Alex Tosen
Email: alex.tosen@spotless.co.nz

Message: ANTI TANK Platoon 4SAI 87-Ops moduler-Kpl Tosen 71 Bravo enige ou kamerade gooi vir my n ou lyntjie-By the way bakgat site-71 Bravo radio toets oor-


Date: Fri 12/8/07 11:45AM
From: Kim Owen
Email: kim.owen@murrob.ae

Message: 5SAI July '83 intake - Cpl SP Guard - 53 SAI Owamboland (Etale) '85 - looking to make contact with old mates - Ian Geldenhuys, Marius Jansen, Paddy Stanton, Frans Meyer, etc,etc - Great site - keep it up!!!!!




 
         
 
 

This website about the South African Defence Force is a tribute to all who served in the SADF, and a reminder to those who have long since forgotten ...