This guestbook has been deactivated but you can still use
the search function to look for people you might know!



[ New Post First ]    [ New Post Last ]


Date: Tue 25/8/09 10:09AM
From: Nico
Email: ncstrydom@yahoo.com

Message: Verlang baie na die dae van PW en seuns, veral die kamaradie. Afrika is nie vir sissies nie!


Date: Thu 27/8/09 9:46AM
From: Paul
Email: pbjansen@hotmail.com

Message: 1 SAI 1987, Sektor 10 1988. Hierdie site en fotos bring die memories terug. Diesel and dust, and the humm of a Ratel. Ons was die beste. Dankie aan almal van julle!


Date: Thu 27/8/09 10:05AM
From: KPL. Johann Coetzee
Email: jaycee@zwn.co.za

Message: 1988 - Oudshoorn Infantryskool, 1989 - Pantser Divisie


Date: Sat 29/8/09 6:09AM
From: Willem Steenkamp (Stony)
Email: zadzaie@yahoo.com

Message: 76275056BG Inligtingskool 1982 te Diskobolos, Kimberley. Waar is die lekker dae heen, ek het die beste pelle gehad in die Weermag, jy kon hulle vertrou. Ons het die wereld verken na die jaar opleiding as snuffeltiffies, het nog my jakkalskop beret waarop ek so trots was. Groete, Stoney.


Date: Mon 31/8/09 1:16PM
From: Werner Coetzee
Email: coetzeewerner@ymail.com

Message: 79272772 BG tot vandag toe onthou ek nog daai nommer, dit is wat disipline aan n man se breins doen, wat van vandag se laaities, ek worry manne ek worry, 4SAI 1981 tot 1982 wat n wonderlike ervaring, die beste tyd van jou lewe wat jy nooit weer wil oorhe nie, ek mis daai dae op Etale, Ondangwa, Oshakati en Oshivello en natuurlik my pelle, as julle my onthou, kontak my, ek was in Charlie company peleton 3 4 SAI, daarna Regement Bloemspruit vir al die Kampe.


Date: Mon 31/8/09 7:03PM
From: Mark Golden
Email: markgolden1970@gmail.com

Message: 86521945BG - Wat `n great site. 1SAI Bloem 1989 en 1990. Dit was die goeie ou dae toe dit nog "Army" was. Gedien as `n 20mm gunner. Lohatla toe, en van daar in Lt. Kriek se bevels Ratel beweeg as `n Agterlaai mortierrus. Was dit nie lekker om daardie 7.62 Browning te laat sing nie en daardie 12mm Browning te laat praat nie. What a boytjie. Ek en my tweeling broer was saam daar. Peter was in Bravo, Peleton 4 en ek in Bravo, Pelton 3 gedurende basies. Hy is later oorlede nadat hy siek geword het in 2SAI. Ek hoop ons gaan nog vir baie jare hierdie great site kan beskou!


Date: Mon 14/9/09 4:24PM
From: Andy
Email: michael.preto@telkomsa.net

Message: 5 SAI - Ladysmith 86-87. E-Coy, Oshigambo & Okatope. Great site!


Date: Sun 20/9/09 7:59AM
From: Leon Scharneck
Email: lescharn1@gmail.com

Message: Basics 7 SAI Phalaborwa July 86 - Echo Company Kpl. Roets - Wie onthou Highway to Hell? Honde Sentrum, Bourkes Luck - Skildwag met Kpl Van der Merwe (wat n goeie mens) Bakoonde en Amajuba. Great times. Ons vir jou...


Date: Fri 25/9/09 6:30AM
From: Patrick Nagel
Email: oldbillreveille@webmail.co.za

Message: Great site! Did basics at 1Maintenance Unit Kimberley. July 78 Nov 78 at 16 Maint. Unit Grootfontein. Designation as driver, Camps in 82 Ondangwa and various other camps. At present a member of Regiment East Rand


Date: Thu 1/10/09 9:41PM
From: Kpl D. Rhode
Email: rhodenzil@live.co.za

Message: Ja die dae van SAKK BN ja SaMajoor E Seyks ja ons ims julle sterkte dae aan almal


Date: Thu 15/10/09 4:09PM
From: Eric Boelema
Email: beric76@hotmail.com

Message: 1 Kommando, 8 SAI, 7SAI, 52Bn 1981 - 1983. The best days of our lives that we never want again. Strange how such close people drift apart afterwards - wonder where they all are now?


Date: Thu 15/10/09 7:28PM
From: Johan
Email: Johanvj@gmail.com

Message: Hi, Ek het nou net by die site afkekom. Kyk so nou en dan en lees bietjie oor die oorlog. My pa was daar, ek glo dit moes tussen die jare 76 en 79 gewees het. Ek was in 79 gebore en hy was toe uit. Wonder soms of iemand sy naam sal erken. Hy is in 93 oorlede en ek was te jonk om belang te stel en ek sal baie graag will hoor van enige iemand wat hom geken get. Sy naam was Johannes Bekker van Jaarsveld (Jamie).... Hy was van die Willomore/Oudshoorn wereld. Dalk ken iemand iemand, mens weet nooit !! Groete Johan


Date: Fri 16/10/09 3:55PM
From: Johan
Email: johan@natcon.co.za

Message: WOW Manne....ek salueer julle...elke een. Julle het deurgekom...... Hoe siek kan politiek wees.....om 'n land weg te gee waarvoor manne soos julle hul lewens te gee........en dit nou af te maak!!!! Julle was die beste, julle verdien nie 'n muur vir lewende troepe nie....julle verdien standbeelde....Ek salueer julle....verseker!!!!!


Date: Fri 16/10/09 4:33PM
From: Allan Cornhill
Email: cornhill@ntlworld.com

Message: I humbly served in Pretoria in a supply and transport depot, nowhere as dangerous as you guys were in. I salute all the blokes that served on our borders, you did a great job, thank you!


Date: Fri 16/10/09 6:01PM
From: William Cooper
Email: rebel998@webmail.co.za

Message: Lekkerste twee jaar wat ek nooit weer wil beleef nie.


Date: Fri 16/10/09 6:16PM
From: Gerdus Jacobs
Email: jacobs@wizz.co.za

Message: Beste twee jaar 87-88 van lewe, geleer man word en omgee vir pelle. 3 Feb 87 inname Ladysmith, Infanterie skool, Charlie kompanie, 201 batteljon Bravo kompanie. Enige ou pelle laat hoor van julle! 84281435 BG. Kpl JAKES JACOBS


Date: Fri 16/10/09 6:30PM
From: Eddy Steytler
Email: eddysteytler@rocketmail.com

Message: Potch Artillery June intake 1974. Then Transferred To Bloemfontein Engineers Sep 1974 Building Construction. Comandos Durban South till 2006 August.


Date: Fri 16/10/09 6:40PM
From: Jaco Fourie
Email: fourieohs@webmail.co.za

Message: Army Gym intake 1997, Artillery and Air Force until 2002. I just want to thank all the 'ou manne'. I am proud on what you've done and respect you for your courage and bravery. Bugger the media for labeling you as criminals and 'undesirables'. If I was younger, I would have been there with you. You are heroes!!! Thank you!!!


Date: Sat 17/10/09 1:02PM
From: Fred Reinhardt
Email: reinhardt@cebridge.net

Message: The greatest army in the southern hemisphere. Thanks to the arsehole Carter who changed our countries destiny - SOB! Durban Regiment 1963


Date: Mon 19/10/09 8:03AM
From: Fagalein Mulder
Email: fagalein@hotmail.com

Message: baie nice site, het knop in my keel en trane in my oe. was self nie daar nie, maar my broers wel. is tans in weermag en wens ons kan terug gaan en daai tyd se dissipliene kry.




 
         
 
 

This website about the South African Defence Force is a tribute to all who served in the SADF, and a reminder to those who have long since forgotten ...