This guestbook has been deactivated but you can still use
the search function to look for people you might know!



[ New Post First ]    [ New Post Last ]


Date: Sat 11/12/11 1:27PM
From: Clifford Art
Email: clifford.art@neomail.co.za

Message: 86580834BG. 1989 Jan Intake 14field 10Artillery Brigade Potch.Then 61 Mechanised Devision ,Sierra Battery Rooi Kop SWA.To All the guys and galls who served in the SADF ,God Bless and keep you well.We had good and bad times , but one thing for sure , it was much better then , than what it is now. How about hearing from the guys who were in Sierra Battery and Potch.


Date: Fri 11/11/11 8:22AM
From: Dave Loubser 72301278 BT
Email: dave.loubser1956@gmail.com

Message: Thanks for the postings on the site. The pictures brought back lots of memories of basics at 5 SAI in '74 and border duty in the Caprivi, Oshakati, Ondangwa, Ruacana and Ogongo.


Date: Fri 11/11/11 6:28AM
From: Carl Bekker
Email: bekker.carl@gmail.com

Message: Groot dankie aan elke een wat sy deel gedoen het.Groot opofferings gemaak het.Louis Pearson en sulke manne wat hulle lewe vir hul land gegee het,daar is mense wat hulle onthou en groot respek vir hulle grafstene het op hulle stukkie grond.


Date: Tue 11/1/11 8:49AM
From: Buks Coetzer
Email: Lizelle.Bayview@gmail.com

Message: 77507861PE: Ek was vanaf 81-86 op Rundu gestasioneer. Sal graag kontak wil maak met Piet Paxton, AP Bosman, of enigiemand anders wat my geken het gedurende daardie tyd. Hoop om gou van julle te hoor!


Date: Tue 11/1/11 7:00AM
From: francois van der Walt
Email: info@koro-koro.co.za

Message: Was n o/kpl in berede peleton 5. Okatope en Sodoliet.Waar is die manne ek mis julle.


Date: Mon 10/31/11 1:00PM
From: Pieter Janse van Rensburg
Email: jansevanrensburgp@dwa.gov.za

Message: 8 SAI Jan 1883, Kimberley en toe Ondangwa vir die res van my 2 jaar. Sal nooit die ouens vergeet nie. Ek salueer julle.


Date: Fri 1/4/11 8:27PM
From: Denis Coyne
Email: pdcoyne@mweb.co.za

Message: Nice site. Did National Service at 1 SAI 1979/80 , 1980 spent at 61 Mech. involved in Ops Smokeshell Camps - RGK / 82nd Mech Bgd - Ops Dolfyn 1983 and Ops Packer 1988.


Date: Fri 4/27/12 2:21PM
From: Giel Schoombee
Email: brooklynroads@mail.com

Message: Was sedert 1977 tot 1988 in die Pantserkorps. Vanaf D-Eskadron, Walvis tot Veggroep Juliet, later 61 Meg Bn Gp, 4 Sai, 202 Bn ens. Was betrokke in baie operasies. As enige iemand wat my ken daardie goeie ou dae wil oproep, is jy welkom om my te e-pos by: brooklynroads@mail.com. "Old soldiers never die!"


Date: Thu 4/19/12 7:46AM
From: Johnny Bekker
Email: jgbekkr@telkomsa.net

Message: I was in C-Company in 1974 & 1975 and am looking for our missing buddies. Please contact me on jgbekker@telkomsa.net or cell 0782809811


Date: Thu 4/12/12 10:43AM
From: Nick de lange
Email: beesboer7@gmail.com

Message: 79398095BG.Soek na my ou Infanterieskool buddies.Phillip Piek,Medic wat met OPS Protea saam met my was,eiemagte kontak geslaan en erg gewond was.Ook Tielman Swart wat gewond was.Ek was seksieleier in peloton 1,Foxtrot Kompanie(voordat dit in n PF komp verander was).Ek het N luitenant geword onder Kol Serfontein en was n staflid in my tweede jaar.Maj Jumbo Lotter was my komp bev,baie respek vir hom gehad.Later in kommandostelsel reaksiemag bev op Lydenburg.Moeilike politieke jare,Stef schulz bev van kommando,het raad van ondersoek teen my gehad.Rugraatlose Reg Otto was hoof van weermag,raad van ondersoek teen my gehad omdat ek hom "teegegaan"het en Paramilitere mag op die been wou bring.Wat het vandag van ons weermag oorgebly?


Date: Fri 4/6/12 3:48PM
From: David schwark (Blackie)
Email: dm37@mweb.co.za

Message: Tiffie basics voortrekkerhoogte 1977 July 1977 to September 1978 oshakati. Staff EFT Guthrie was our co.


Date: Fri 3/30/12 11:26AM
From: Murray Hickling
Email: murray_hickling@hotmail.com

Message: A very concise and well written story.I myself am also a veteran and a lot of your experiances mirror my own.If you are intrested there is a facebook group you can join. http://www.facebook.com/#!/groups/grensoorlog/ Very intresting discussions.


Date: Tue 3/20/12 1:28PM
From: Denzil D Greyling
Email: denzilg@tiscali.co.za

Message: 76428291BG In as seuns, uit as manne, Ons sal ons mede soldaat altyd onthou. First compulsary 2 year intake.... 22field "Piet se gat" 1978 Jan - 1979 Des Border duty 3 month camps 1980 - 1986 Brings back memories, thanks for a great site


Date: Thu 3/15/12 1:48AM
From: Leonard Joseph
Email: info@trackersinn.co.za

Message: 79351425 ops dolphin 1983 4 SAI 62BN Our 20mm ratel 22B hit a land mine and it blow out the front axle.I would like to here from the rest of our crew.


Date: Tue 2/28/12 9:35AM
From: Barend Rheeder
Email: Barendrheeder@yahoo.com

Message: Aan alle Veterane. Sluit ook gerus aan op die grensoorlog webblad. Hier praat al die ou manne wat op die grens en SAW was oor hul ervarings, goeie en slgte herrinneringe en kuier ook sommer net lekker op die webblad.


Date: Sun 2/26/12 9:11AM
From: Terence Willson
Email: dragon50@xtra.co.nz

Message: Served from 1971 july Till April 1972 9mnths with 4SAI then April 1972 till January 1980 I was discharged from the DLI and put on reserve


Date: Sun 6/24/12 3:48PM
From: johan ellis
Email: ellis.johan1964@gmail.com

Message: wie kan vir rsm Matjoso onthou by rundu hy was darem maar n b----m hy het meer gelyk na iemand uit n rambo fliek maar was maar n goeie op sy tyd vernaam as ons so bietjie gekuier het in die onder offesiere bar hel man dit was lekker tye daar bo sal graag van sersant eksteen wat op rundu gebly het wil hoor groete vir al die grens manne het biae fotos wat ek kan plaas van die ouens wat saam my daar was 83 t0 85 tiffies


Date: Sun 6/24/12 3:48PM
From: johan ellis
Email: ellis.johan1964@gmail.com

Message: ja manne ek was ook op die grens van 16 des 1983 tot june 1985 te rundu sektor 20 by die tiffies lekker tye gehad en bad tye ,dit was net jammer ons het so klomp slap gat ou manne gehad toe ons die 6 maande rowers daar was hulle kon jou mos nie een een aanvat nie maar gewoonlik n paar as hulle gesuip het maar eintlik was hulle f ---werd vra maar vir my pelle wat saam my daar was Krebs ,smiley spyker van helsdingen villa ,martin ,maar dit is goed om weer al die dinge te lees kom laat julle ouens van julle laat hoor my nr is 0820403092 ek was o/kpl het my ook ou juppo genoem


Date: Tue 6/19/12 2:37AM
From: Salome newton
Email: salomenewton@me.com

Message: Hi manne! Kan enige een van jul my help asb, my man moet papiere in vul van toe hy in 21 veld was, ek neem aan dis iets met di weermag uit te waai want hy se dit is in Bethlehem. Al wat hy wil weet is wie was di Kapteine daar in 1987. Baie dankie ouens, Salome


Date: Fri 6/15/12 8:42PM
From: Gert Richter
Email: gert.kraalhoek@gmail.com

Message: Hi love this site,bring back memories.Tiffies 73




 
         
 
 

This website about the South African Defence Force is a tribute to all who served in the SADF, and a reminder to those who have long since forgotten ...